Kaptein Brandt Mango Peri Peri

 


    In die vroë negentien honderd is Kaptein Jan Brandt Laurenco Marques toe om sy goud op n skip te sit. Op die hawe ontmoet hy vir Vasco Da Gama en hulle raak sommer gou pelle. Vasco gee, as geskenk, vir Jan n bottel van sy Peri Peri sous. Jan geniet die botteltjie waremte baie en begin planne maak om sy eie sous te maak.

        Oppad terug huis toe naby Hectorspruit, op Annie Louw hulle se plaas, kry hy die heerlikste groot mango's as geskenk. By sy huis in Kaapscehoop bedink hy n briljante plan om mango's in sy warm sousie te sit en Voila! Kaptein Brandt se unieke Mango Peri Peri sous is gebore.

      MiChilli | Shop online at takealot.com



Comments

Popular Posts